Folmer Boekhandel
Die Boekuitgewers

          (Sedert 1978)         

Uitverkoping

Jesus stel homself bekend


- Rob van Houwelingen

Hierdie boekie gee 12 indrukke van die "Ek is"-uitsprake soos dit voorkom in die Evangelie van Johannes.

 Illustrasies deur Aldert L. Visser.





R10
Ek glo in God
- ds. MJ Booyens

Wat die Christen bely volgens die twaalf artikels

R10

Sola Scriptura - reeks
- Dr. C Van der Waal
Dele 1- 4: R45 elk (al 4 dele: R180)